Beuke-Muir, Chrisna2014-02-282014-02-282002Beuke-Muir, C. 2002. Van Rooyen boei met vreemde wereld. Namibia: University of Namibia (UNAM) Press.http://hdl.handle.net/11070/729DIE BRANDENDE MAN, deur Piet van Rooyen. Protea Boekhuis, Pretoria, 2002. (Sagteband, I28 bladsye, ISBN I 9I9825 68 I ,R69,95.) NA die spoorsny-trilogie Die Spoorsnyer (1994), Die Olifantjagters (1997) en Gif(2001) waarin die manlike hoofkarakter telkens op die spoor was van die verlore Self, beweeg Piet van Rooyen met sy jongste roman weg van die Afrika-milieu.otherVan RooyenVreemdeWereldSpoorsny-trilogieVan Rooyen boei met vreemde wereldArticle