Abstract:
DIE BRANDENDE MAN, deur Piet van Rooyen. Protea Boekhuis, Pretoria, 2002. (Sagteband, I28
bladsye, ISBN I 9I9825 68 I ,R69,95.)
NA die spoorsny-trilogie Die Spoorsnyer (1994), Die Olifantjagters (1997) en Gif(2001) waarin die
manlike hoofkarakter telkens op die spoor was van die verlore Self, beweeg Piet van Rooyen met sy
jongste roman weg van die Afrika-milieu.